Gracie Dzienny (gebore 26 Augustus 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Supah Ninjas (2011), Fred: The Show (2012), State of Affairs (2014), en Zoo (2015).

Filmografie Televisiereekse 2011: Supah Ninjas 2012: Fred: The Show 2013: ATVN Collabs 2013: Collab Lab 2014: State of Affairs 2015: Zoo

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu