Whitney Dylan (gebore 16 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Coyote Ugly (2000).

Filmografie Rolprente 2000: Coyote Ugly 2001: Downward Angel

Televisiereekse 2013: Firsts

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu