Natalia Dyer (gebore 13 Januarie 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hannah Montana: The Movie (2009), Blue Like Jazz (2012), en I Believe in Unicorns (2014), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).

Filmografie Rolprente 2009: Hannah Montana: The Movie 2012: Blue Like Jazz 2013: Don't Let Me Go 2014: I Believe in Unicorns 2018: After Darkness 2018: Mountain Rest 2019: Velvet Buzzsaw Tuscaloosa Yes, God, Yes

Televisiereekse 2016–2025: Stranger Things 2017: Beyond Stranger Things

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1995