Karen Dyer (gebore 20 Desember 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse How to Get Away with Murder (2014), Baskets (2016), en Atypical (2017).
Filmografie Rolprente 1998: Emerald City The Grace Project
Televisiereekse 2014: How to Get Away with Murder 2016: Baskets 2017: Atypical 2017: Tempa KILL A Dare to Remember Type Z
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970