Natalie Dreyfuss (gebore 25 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse True Blood (2008), The Secret Life of the American Teenager (2008), The Originals (2013), en Still the King (2016).
Filmografie Rolprente 2008: 33 Griffin Lane
Televisiereekse 2000: Whatever 2008: True Blood 2008: The Secret Life of the American Teenager 2008: Rita Rocks 2011: Aim High 2013: The Originals 2016: Still the King
Televisierolprente 2008: The Nanny Express 2017: Secs & Execs 2017: Brown Girls
Video's 2008: The Offspring: Kristy, Are You Doing Okay?
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu