Samantha Droke (gebore 8 November 1987) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Horton Hears a Who! (2008) en God Bless America (2011), en in die televisiereeks Poor Paul (2008).

Filmografie Rolprente 2005: Truce 2008: Horton Hears a Who! 2011: God Bless America 2011: Seconds Apart

Televisiereekse 2008: Poor Paul

Televisierolprente 2007: Arwin! 2015: Cleveland Abduction

Video's 2006: Don't Be Scared 2014: JVG & Anna Abreu: Huominen On Huomenna

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense