Anne Dudek (gebore 22 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Human Stain (2003) en White Chicks (2004), en in die televisiereekse House (2004) en Mad Men (2007).
Filmografie Rolprente 2003: The Human Stain 2004: White Chicks 2006: 10 Items or Less 2006: And Then It Breaks 2013: Shadow People 2016: Middle Man 2017: House by the Lake
Televisiereekse 2002: The Book Group 2004: House 2007: Mad Men 2010: Covert Affairs 2014: Those Who Kill 2016: Corporate
Televisierolprente 2004: Educating Lewis 2013: Santa Switch 2014: Goodbye How I Met Your Mother
Video's 1997: The Iphigenia Cycle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu