Olivia Taylor Dudley (gebore 4 November 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transcendence (2014), Paranormal Activity: The Ghost Dimension (2015), en The Vatican Tapes (2015), en in die televisiereeks The Magicians (2015).
Filmografie Rolprente 2012: Chernobyl Diaries 2014: Transcendence 2015: Paranormal Activity: The Ghost Dimension 2015: The Vatican Tapes 2015: Dude Bro Party Massacre III 2018: Chuck Hank and the San Diego Twins Canary
Televisiereekse 2009: 5-Second Films 2013: Uproxx Video 2015: The Magicians
Video's 2010: Stork 2013: Monster Machine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu