Emma Dumont (gebore 15 November 1994) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Bunheads (2012), Aquarius (2015), en The Gifted (2017).

Filmografie Rolprente 2017: The Body Tree 2018: What Lies Ahead Razor

Televisiereekse 2012: Bunheads 2015: Aquarius 2017: The Gifted

Televisierolprente 2011: Metro 2014: Salvation

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu