Grace Dunham (gebore 28 Januarie 1992) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Creative Nonfiction (2009) en Tiny Furniture (2010).
Filmografie Rolprente 2009: Creative Nonfiction 2010: Tiny Furniture 2016: My Art
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu