Hannah Dunne (gebore 12 April 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Frances Ha (2012) en 5 Flights Up (2014), en in die televisiereekse Mozart in the Jungle (2014) en Horace and Pete (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Frances Ha 2014: 5 Flights Up
Televisiereekse 2014: Mozart in the Jungle 2016: Horace and Pete 2016: Caring
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense