Tiffany Dupont (gebore 22 Maart 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Brian Banks (2018) en in die televisiereekse Greek (2007), Murder in the First (2014), en Star (2016).

Filmografie Rolprente 2006: One Night with the King 2009: He's Such a Girl 2018: Brian Banks

Televisiereekse 2006: The Bedford Diaries 2007: Greek 2014: Murder in the First 2016: Star

Televisierolprente 2015: Love Finds You in Charm 2016: The First Wives Club

Video's 2010: Greek Chapter 4: At World's End 2012: CSI: Miami - Season 10: A 'Tripp' to the Set

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu