Sarah Dumont (gebore 10 April 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don Jon (2013) en Scouts Guide to the Zombie Apocalypse (2015), en in die televisiereekse Dads (2013) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Don Jon 2014: Tbilisi, I Love You 2014: Acid Girls 2015: Scouts Guide to the Zombie Apocalypse 2017: 6 Below: Miracle on the Mountain 2017: Serpent 2018: BAB

Televisiereekse 2013: Dads 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2014: Oh, You Pretty Things! 2015: Movie3Some

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990