Megan Duffy (gebore 22 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maniac (2012), Camp Takota (2014), en Holidays (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Maniac 2014: Camp Takota 2016: Holidays 2018: Seeing Green
Televisiereekse 2011: The Family Curse
Televisierolprente 2014: School of Ballet
Video's 2013: Jan Broberg's Guide to Thespians, Sociopaths & Scream Queens
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu