Heather Dubrow (gebore 5 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The First $20 Million Is Always the Hardest (2002) en in die televisiereekse Stark Raving Mad (1999), That's Life (2000), en Hawaii Five-0 (2010).

Filmografie Rolprente 2002: The First $20 Million Is Always the Hardest

Televisiereekse 1996: Life with Roger 1997: Jenny 1999: Stark Raving Mad 2000: That's Life 2006: The Real Housewives of Orange County 2010: Hawaii Five-0 2011: Chow Ciao! With Fabio Viviani 2013: Tamra's OC Wedding 2015: Good Work 2016: In Bed with Tammin 2016: Botched: Post-Op

Televisierolprente 2005: Untitled Camryn Manheim Pilot 2013: The Real Housewives of O.C. Reunion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu