Laura Dreyfuss (gebore 22 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent After Party (2017) en in die televisiereekse Glee (2009), The Marvelous Mrs. Maisel (2017), en The Politician (2019).
Filmografie Rolprente 2017: After Party
Televisiereekse 2009: Glee 2017: The Marvelous Mrs. Maisel 2019: The Politician
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988