Larissa Drekonja is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 25th Hour (2002) en Cop Out (2010), en in die televisiereeks Windfall (2006).
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu