Sarah Drew (gebore 1 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Radio (2003), Wieners (2008), en Moms' Night Out (2014), en in die televisiereeks Grey's Anatomy (2005).

Filmografie Rolprente 2003: Radio 2008: Wieners 2010: Tug 2014: Moms' Night Out 2018: Indivisible

Televisiereekse 2005: Grey's Anatomy 2010: Seattle Grace: Message of Hope

Televisierolprente 2008: Front of the Class 2018: Cagney and Lacey 2018: Christmas Pen Pals

Video's 2005: The U: Uncut 2013: Headlights

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu