Victoria Dillard (gebore 20 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Coming to America (1988), Deep Cover (1992), en Ali (2001), en in die televisiereeks Star Trek: The Next Generation (1987).

Filmografie Rolprente 1988: Coming to America 1992: Deep Cover 1994: Killing Obsession 2001: Ali

Televisiereekse 1987: Star Trek: The Next Generation

Televisierolprente 1997: The Ditchdigger's Daughters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu