Rachel DiPillo (gebore 26 Januarie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Hello, My Name Is Frank (2014) en in die televisiereeks Chicago Med (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Hello, My Name Is Frank 2016: Recovery

Televisiereekse 2011: Wendy 2015: Chicago Med

Televisierolprente 2016: Untitled Castleberry/Davis Project

Video's 2012: Werewolf: The Beast Among Us

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense