Cathy Jenéen Doe (gebore 13 November 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chance (2002) en Expecting Love (2008), en in die televisiereeks Passions (1999).
Filmografie Rolprente 2002: Chance 2008: Expecting Love
Televisiereekse 1999: Passions
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu