Elinor Donahue (gebore 19 April 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Woman (1990) en Freddy's Dead: The Final Nightmare (1991), en in die televisiereekse Father Knows Best (1954) en The Andy Griffith Show (1960).

Filmografie Rolprente 1990: Pretty Woman 1991: Freddy's Dead: The Final Nightmare

Televisiereekse 1954: Father Knows Best 1960: The Andy Griffith Show 1963: Redigo 1964: Many Happy Returns 1970: The Odd Couple 1977: Mulligan's Stew 1979: Please Stand By 1987: The New Adventures of Beans Baxter 1990: Get a Life 1992: Eek! the Cat 2008: Make or Break TV

Televisierolprente 1977: The Father Knows Best Reunion 1978: No Margin for Error 1981: The Grady Nutt Show 1984: No Earthly Reason

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu