Meg Donnelly (gebore 25 Julie 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Broken Ones (2018) en in die televisiereekse Team Toon (2013) en American Housewife (2016).
Filmografie Rolprente 2018: The Broken Ones
Televisiereekse 2013: Team Toon 2015: Future Shock 2016: American Housewife
Televisierolprente 2017: Disney Parks Presents: A Disney Channel Holiday Celebration 2018: Z-O-M-B-I-E-S
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2000