Chastity Dotson is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Veronica Mars (2004), Single Ladies (2011), en Pitch (2016).
Filmografie Televisiereekse 2004: Veronica Mars 2004: Wanda Does It 2011: Single Ladies 2015: In the Cut 2016: Pitch
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu