Suzzanne Douglas (12 April 1957 - 6 Julie 2021) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Tap (1989), Jason's Lyric (1994), School of Rock (2003), en Changing the Game (2012).

Filmografie Rolprente 1989: Tap 1994: Jason's Lyric 1994: The Inkwell 2003: School of Rock 2004: Sunday on the Rocks 2012: Changing the Game 2016: Happy Yummy Chicken

Televisiereekse 1990: Against the Law 1995: The Parent 'Hood

Televisierolprente 1992: Condition: Critical 1994: Search for Grace 1999: Student Affairs 2015: Whitney

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Sterftes in 2021 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu