Ellen Albertini Dow (16 November 1913 – 4 Mei 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Wedding Singer (1998), 54 (1998), Ready to Rumble (2000), en Wedding Crashers (2005).
Filmografie Rolprente 1998: The Wedding Singer 1998: 54 2000: Ready to Rumble 2005: Wedding Crashers 2007: The Blue Hour 2010: The Invited
Televisiereekse 1985: The Twilight Zone 1993: The Building 1999: Payne 2001: Maybe It's Me
Televisierolprente 1991: K-9 2005: Annie's Point
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu