Stephanie Drake is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fear, Inc. (2016) en All the Creatures Were Stirring (2018), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en CSI: Cyber (2015).
Filmografie Rolprente 2009: In the City 2016: Fear, Inc. 2017: Girls Like Magic 2018: All the Creatures Were Stirring
Televisiereekse 2007: Mad Men 2013: The Tucker Maloney Show 2015: CSI: Cyber
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu