Courtnee Draper (gebore 24 April 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ponyo (2008) en in die televisiereeks The Jersey (1999).

Filmografie Rolprente 1999: The Duke 2006: The Immaculate Misconception 2008: Ponyo 2009: The Prodigy

Televisiereekse 1999: The Jersey 2004: The Days

Televisierolprente 1998: Magic Jersey 1999: The Thirteenth Year 2000: Stepsister from Planet Weird

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu