Diana Douglas (22 Januarie 1923 – 3 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Whistle at Eaton Falls (1951), Planes, Trains & Automobiles (1987), en It Runs in the Family (2003), en in die televisiereeks Remington Steele (1982).

Sy was Kirk Douglas se eerste vrou.

Filmografie Rolprente 1948: Let's Live Again 1951: The Whistle at Eaton Falls 1952: Storm Over Tibet 1952: Monsoon 1955: The Indian Fighter 1987: Planes, Trains & Automobiles 2003: It Runs in the Family 2009: Kirk Douglas: Before I Forget

Televisiereekse 1949: Photocrime 1953: Three Steps to Heaven 1967: Love Is a Many Splendored Thing 1974: The Cowboys 1978: W.E.B. 1982: Remington Steele

Televisierolprente 1985: Dirty Work

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu