Kerris Dorsey (gebore 9 Januarie 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Walk the Line (2005), Just Like Heaven (2005), Moneyball (2011), en Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day (2014).
Filmografie Rolprente 2005: Walk the Line 2005: Just Like Heaven 2011: Moneyball 2011: JumpRopeSprint 2012: McKenna Shoots for the Stars 2014: Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day 2016: Don't Tell Kim 2017: Totem 2018: Trainee Filmmakers Jumping the Gun
Televisiereekse 2006: Brothers & Sisters 2013: Ray Donovan
Televisierolprente 2007: Brothers & Sisters: A Family Matter 2012: Girl Vs. Monster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu