Kate Dollenmayer is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Waking Life (2001), Funny Ha Ha (2002), en Mutual Appreciation (2005).

Filmografie Rolprente 2001: Waking Life 2002: Funny Ha Ha 2005: Mutual Appreciation

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu