duimnael|Anna Diop (2016) Anna Diop (gebore 6 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Messengers (2015), Quantico (2015), 24: Legacy (2016), en Titans (2018).

Filmografie Rolprente Something About Her

Televisiereekse 2015: The Messengers 2015: Quantico 2015: The Future of Hollywood 2016: 24: Legacy 2018: Titans

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu