Traci Dinwiddie (gebore 22 Desember 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Elena Undone (2010) en in die televisiereekse Supernatural (2005) en The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2003: Ball of Wax 2003: Dog Nights 2006: Find Love 2007: The Anatolian 2008: The Candlelight Murders 2010: Elena Undone 2012: Destiny Road 2015: Raven's Touch 2015: Stuff Awakened

Televisiereekse 1995: Sailor Victory 2005: Supernatural 2008: Random Comedies 2010: The Walking Dead 2012: Zombies VS. Ninjas: The Web Series

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu