Susan Diol (gebore 25 Mei 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Reality (2014) en in die televisiereekse Seinfeld (1989), Star Trek: Voyager (1995), en CSI: Crime Scene Investigation (2000).
Filmografie Rolprente 2014: Reality 2017: Your Own Road Basement Loqueesha
Televisiereekse 1988: Hothouse 1989: Seinfeld 1995: Star Trek: Voyager 2000: CSI: Crime Scene Investigation
Televisierolprente 1989: The Road Raiders 1992: Seduction: Three Tales from the 'Inner Sanctum''' 2003: Touch 'Em All McCall''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu