Abbey DiGregorio (gebore 13 Junie 1980 as Abigail V. McBride) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Veep (2012), Life in Pieces (2015), Barely Famous (2015), en Kevin (Probably) Saves the World (2017).
Filmografie Televisiereekse 2004: Drawn Together 2012: Veep 2015: Life in Pieces 2015: Barely Famous 2017: Kevin (Probably) Saves the World
Televisierolprente 2014: Checked Out
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense