Cara DeLizia (gebore 10 April 1984) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse JAG (1995), Nick Freno: Licensed Teacher (1996), en So Weird (1999).

Filmografie Rolprente 2012: Homecoming The Member and Me

Televisiereekse 1995: JAG 1996: Nick Freno: Licensed Teacher 1999: So Weird 2006: Mr. Nice Guy

Televisierolprente 2002: Anna's Dream 2003: Twins 2011: Rogue

Video's 1995: You're Invited to Mary-Kate & Ashley's Sleepover Party 1997: Crayola Kids Adventures: Tales of Gulliver's Travels 1997: Crayola Kids Adventures: The Trojan Horse 2003: The Young Patriot's Multimedia Educational Series on the American Flag

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu