Lori Beth Denberg (gebore 2 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Good Burger (1997) en Dodgeball: A True Underdog Story (2004), en in die televisiereeks The Steve Harvey Show (1996).
Filmografie Rolprente 1997: Good Burger 2004: Dodgeball: A True Underdog Story 2018: Ham on Rye
Televisiereekse 1996: The Steve Harvey Show 1997: Figure It Out
Televisierolprente 2016: All That 22nd Anniversary Reunion Special 2016: The Double Dare Reunion Goody Goody
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu