Gabrielle Dennis (gebore 19 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Black Coffee (2014) en in die televisiereekse The Game (2006), Rosewood (2015), en Insecure (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Drifter 2008: After School 2011: He's Mine Not Yours 2014: Black Coffee

Televisiereekse 2005: Ballin 2006: The Game 2006: The Underground 2015: Rosewood 2016: Insecure 2017: Face Value 2018: The Bobby Brown Story

Televisierolprente 2008: Untitled Kanye West HBO Project 2010: Untitled Burr and Hart Project 2012: Holly's Holiday 2013: What Would Dylan Do? 2013: What Would You Do for Love 2014: The Fright Night Files

Video's 2004: He Can Get It 2008: Cut'n It Up: Chicago 2009: Bring It On: Fight to the Finish 2015: My First Love

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu