Lily-Rose Depp (gebore 27 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tusk (2014), The Dancer (2016), Yoga Hosers (2016), en Moose Jaws.
Filmografie Rolprente 2014: Tusk 2016: The Dancer 2016: Yoga Hosers 2016: Planetarium 2018: A Faithful Man 2018: Les Fauves Moose Jaws
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Franse aktrises van die 21ste eeu