Emily Deschanel (gebore 11 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cold Mountain (2003), Spider-Man 2 (2004), en Boogeyman (2005), en in die televisiereeks Bones (2005).
Filmografie Rolprente 2003: Cold Mountain 2003: Easy 2004: Spider-Man 2 2005: Boogeyman 2011: The Perfect Family
Televisiereekse 2005: Bones 2009: Tit for Tat
Televisierolprente 2001: The Heart Department 2003: The Dan Show 2008: Bones: Access All Areas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu