Madelyn Deutch (gebore 23 Maart 1991) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Year of Spectacular Men (2017) en in die televisiereeks Outcast (2016).

Filmografie Rolprente 2014: 50 to 1 2017: The Year of Spectacular Men 2017: Painted Horses 2018: Windsor

Televisiereekse 2016: Outcast

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu