Kaitlyn Dever (gebore 21 Desember 1996) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Short Term 12 (2013), Men, Women & Children (2014), en Detroit (2017), en in die televisiereeks Justified (2010).
Filmografie Rolprente 2013: Short Term 12 2014: Men, Women & Children 2017: Detroit 2017: All Summers End 2017: We Don't Belong Here 2017: Outside In 2018: The Front Runner 2018: Them That Follow 2019: Booksmart
Televisiereekse 2010: Justified 2011: Last Man Standing 2019: Unbelievable
Televisierolprente 2011: Cinema Verite
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense