Torrey DeVitto (gebore 8 Junie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rite (2011) en Evidence (2013), en in die televisiereeks Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Heber Holiday 2008: Killer Movie 2011: The Rite 2012: Cheesecake Casserole 2013: Evidence 2016: Stevie D 2016: Amy Makes Three Cold
Televisiereekse 2005: Beautiful People 2011: Marcy 2014: Chicago P.D. 2015: Chicago Med
Televisierolprente 2012: The Real St. Nick 2014: Best Christmas Party Ever 2015: It Had to Be You
Video's 2006: I'll Always Know What You Did Last Summer 2006: The Making of 'I'll Always Know What You Did Last Summer''' 2008: Green Flash''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse violiste