Kaitlyn Dias (gebore 11 Mei 1999) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Inside Out (2015) en in die televisiereeks American Crime (2015).
Filmografie Rolprente 2015: Inside Out
Televisiereekse 2015: American Crime
Televisierolprente 2016: Greatest Animated Movies
Video's 2015: Riley's First Date?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu