Dale Dickey (gebore 29 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Pledge (2001), Winter's Bone (2010), Iron Man 3 (2013), en Hell or High Water (2016).
Filmografie Rolprente 2001: The Pledge 2010: Winter's Bone 2011: Manic 2012: The Yellow Wallpaper 2012: Blues for Willadean 2012: Tales of Everyday Magic 2012: My Greatest Teacher 2013: Iron Man 3 2013: Southern Baptist Sissies 2015: What Lola Wants 2015: Regression 2015: Waffle Street 2016: Hell or High Water 2016: Poor Boy 2017: Inheritance 2018: Bloodline Bella
Televisiereekse 2005: My Name Is Earl 2019: Unbelievable
Video's 2016: The Making of 'Regression'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu