Marsha Dietlein Bennett (* 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Children (2006), Newlyweds (2011), The Fitzgerald Family Christmas (2012), en Getting Grace (2017).

Filmografie Rolprente 1998: Detention 2006: Little Children 2011: Newlyweds 2012: The Fitzgerald Family Christmas 2017: Getting Grace 2018: Prepper's Grove The Hail Mary

Televisierolprente 1997: Falls Road

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu