Laura Dickinson (gebore 23 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Pitch Perfect (2012) en in die televisiereekse Phineas and Ferb (2007), Jake and the Never Land Pirates (2011), en Sofia the First (2013).
Filmografie Rolprente 2012: Pitch Perfect
Televisiereekse 2007: Phineas and Ferb 2011: Jake and the Never Land Pirates 2013: Sofia the First
Televisierolprente 2016: Michael Buble Sings and Swings 2017: 58th Annual L.A. County Holiday Celebration
Video's 2013: Sofia & Jake: Be Who You Wanna Be 2018: Justin Timberlake: Say Something
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu