Alyssa Diaz (gebore 7 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en kunsregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shark Night 3D (2011) en Red Dawn (2012), en in die televisiereekse Zoo (2015) en Frequency (2016).

Filmografie Rolprente 2011: Shark Night 3D 2012: Red Dawn 2018: Parallel

Televisiereekse 2011: The Nine Lives of Chloe King 2015: Zoo 2015: Keith Broke His Leg 2016: Frequency 2018: The Rookie

Televisierolprente 2009: Ben 10: Alien Swarm

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense