Lucy Chet DeVito (gebore 11 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Leaves of Grass (2009) en The Comedian (2016), en in die televisiereekse It's Always Sunny in Philadelphia (2005) en Deadbeat (2014). Sy is die dogter van die akteurs Danny DeVito en Rhea Perlman.Lucy DeVito Is Danny DeVito's Daughter , rightcelebrity.com; accessed Maart 20, 2017.

Filmografie Rolprente 2009: Leaves of Grass 2016: The Comedian 2018: Cubby Incy Wincy Spider

Televisiereekse 2005: It's Always Sunny in Philadelphia 2010: Melissa & Joey 2012: CrimeFighters 2014: Deadbeat 2017: Adults 2018: Cady Did

Televisierolprente 2011: Empires 2012: The Share 2013: How to Succeed at Birth 2016: Patriettes

Video's 2008: Wynnwood Lane 2015: 7th Annual Shorty Awards

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense