Heather DeLoach (gebore 1 Februarie 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Little Princess (1995), The Beautician and the Beast (1997), Anywhere But Here (1999), en Balls of Fury (2007).
Filmografie Rolprente 1995: A Little Princess 1997: The Beautician and the Beast 1999: Anywhere But Here 2007: Balls of Fury
Video's 1992: Blind Melon: No Rain
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu